Thursday 21 March 2019

Enkelouerdag

Om 'n kind of kinders alleen groot te maak, is geensins 'n maklike taak nie. En daarom sê ons vandag dankie aan elkeen wat hierdie moeilike taak het en dit suksesvol deurtrek. Onthou, jy bou aan jou kind se toekoms en in die onseker tye waarin ons lewe, is dit belangrik dat 'n ouer die pilaar in die kind se lewe is.

No comments:

Post a Comment