Wednesday 6 December 2023

Rosetta se goeie wense ...


God gee vir jou arendsvlerke,
Hy gee vir jou nuwe krag,
Hy versterk jou,
Hy druk jou teen Hom was.
Hy sê jy moenie bang wees nie.
Hy is jou God en Hy het jou lief.

No comments:

Post a Comment