Friday 25 October 2019

Sutherland vat kleur kop toe ...

Nog foto's hier.

'n Propvol en besige dag het die Sutherland-dames se daaglikse roetine uitgedaag. Hulle het hierdie Vrydag weereens bewus geword van die feit dat 'n mens na jou gesondheid moet kyk. Die roekelose omgang en nalatigheid t.o.v. jou gesondheid, het 'n manier om jou op jou oudag in te haal.

No comments:

Post a Comment